Baby Vapour Rub 50g

Special Precautions: Do not exceed the recommended dose. For external use only. Baby VapoRubᴺ should not be swallowed and should not be placed inside the nostrils. Do not use on a broken skin. The ointment should not be heated. Pregnancy and lactation: consult your doctor before use. Spesiale Voorsorgmaatreëls Moet nie die aanbevole dosis oorskry nie.  Slegs vir eksterne gebruik.  Baby Vaporub moet nie ingesluk word nie en moet ook nie in die neusgate geplaas word nie.  Moet nie op beskadigde vel gebruik word nie.  Die salf moet nie verhit word nie.  Swangerskap en borsvoeding: raadpleeg u dokter voor gebruik.

COMPOSITION:
Each gram contains:

  • Lavender essential oil
  • Rosemary essential oil
  • Eucalyptus essential oil
  • White Thyme essential oil

    The other excipients are:
  • Petrolatum
  • Coconut oil
  • EDTA2Na



PHARMACOLOGICAL CLASSIFICATION:
Aromatherapy.

PHARMACOLOGICAL ACTION:
Baby VapoRub has mild relaxing and soothing properties.

INDICATIONS:
To relax and sooth infants

CONTRA-INDICATIONS:
Hypersensitivity to any of the listed ingredients.

Caution

  • For external use only.
    • Avoid contact with eyes.
    • Do not use in mouth or nostrils.
    • Do not use directly on face or on broken or damaged skin.
    • Do not heat in water, a vaporiser, a microwave oven, or on the stove.

    WARNINGS:
    Baby VapoRub should not be applied to the nostrils of infants as this may cause apnoea or other negative side effects.

    Interactions:
    No known interaction of ingredients.

    Pregnancy and lactation:
    Please consult your doctor before using Baby VapoRub during pregnancy. Do not use when lactating.

    DOSAGE & DIRECTIONS FOR USE:
    For external use only.
    Do not place inside nostrils.
    Avoid contact with eyes.

    Application:
    Gently massage a small dollop on chest, neck, back and soles of feet. If baby places feet in its mouth place socks over the feet after applying the ointment to prevent ingestion.
  • Children 2 - 5 years: 2,5 - 5 ml applied 2 - 3 times daily.

Children 3 months - 1 years: 1 – 2 ml applied 2 - 3 times daily.



SIDE EFFECTS AND SPECIAL PRECAUTIONS:
Side-effects:
Hypersensitivity to any listed ingredient.

Special Precautions:
Do not exceed the recommended dose. For external use only. Baby VapoRubᴺ should not be swallowed and should not be placed inside the nostrils. Do not use on a broken skin. The ointment should not be heated. Pregnancy and lactation: consult your doctor before use.

KNOWN SYMPTOMS OF OVERDOSAGE AND PARTICULARS OF ITS TREATMENT:
See 'side effects'. Treatment is symptomatic and supportive.

IDENTIFICATION:
Baby VapoRubᴺ is a soft smooth pale white opaque ointment with a Lavender/Rosemary odour.

PRESENTATION:
50 g HDPE plastic white jar with white HDPE plastic screw on lid.

STORAGE INSTRUCTIONS:
Store at or below 25 ºC in a well closed container.
KEEP OUT OF REACH OF CHILDREN.

SAMESTELLING:

 

  • Laventel essensiële olie
  • Roosmaryn essensiële olie
  • Eucalyptus essensiële olie
  • Wit tieme essensiële olie

 

Ander hulpstowwe is:

 

  • Petrolatum
  • Klapperolie
  •  

 

FARMAKOLOGIESE KLASSIFIKASIE

Aromaterapie

 

FARMAKOLOGIESE AKSIE

Baby VapoRub het ‘n ligte ontspannende strelende eienskap.

 

INDIKASIES

Om babas te ontspan en te kalmeer.

 

KONTRA-INDIKASIES

Hipersensitiwiteit vir enige van die genoemde bestanddele.

 

Versigtigheid

 

  • Vir slegs eksterne gebruik.
  • Vermy kontak met die oë.
  • Moet nie in mond of neusgate gebruik nie.
  • Moet nie direk op die gesig of op gebreekte of beskadigde vel gebruik nie.
  • Moet nie in warm water, ‘n vaporiser, ‘n mikrogolfoond, of op die stoof verhit nie.

 

WAARSKUWINGS

Baby VapoRub moet nie in die neusgate van babas toegepas word nie.  Dit kan apnoea of ander negatiewe newe-effekte veroorsaak.

 

Interaksies:

Geen bekende interaksies van bestanddele.

 

Swangerskap en Borsvoeding:

Konsulteer asseblief u dokter voordat Baby VapoRub gebruik word tydens swangerskap.  Moet nie gebruik tydens borsvoeding nie.

 

DOSIS & GEBRUIKSAANWYSINGS:

Slegs vir eksterne gebuik.

Moet nie in neusgate plaas nie.

Vermy kontak met die oë.

 

Applikasie:

Masseer liggies ‘n klein bietjie op die borskas, nek, rug en voetsole.  Indien baba sy/haar voete in sy/haar mond sit bedek die voete met sokkies nadat die salf toegepas is om inname te vermy.

 

  • Kinders 2 – 5 jaar: 2,5 – 5 ml toegepas 2 – 3 keer daagliks.
  • Kinders 3 maande – 1 jaar: 1 – 2 ml toegpas 2 – 3 keer daagliks.

 

 

NEWE-EFFEKTE EN SPIESIALE VOORSORGMAATREëLS :

Newe-Effekte

Hipersensitiwiteit aan enige van die gelysde gestanddele.

 

Spesiale Voorsorgmaatreëls

Moet nie die aanbevole dosis oorskry nie.  Slegs vir eksterne gebruik.  Baby Vaporub moet nie ingesluk word nie en moet ook nie in die neusgate geplaas word nie.  Moet nie op beskadigde vel gebruik word nie.  Die salf moet nie verhit word nie.  Swangerskap en borsvoeding: raadpleeg u dokter voor gebruik.

 

BEKENDE SIMPTOME OF OORDORSERING EN BESONDERHEDE VAN BEHANDELING:

Sien “newe-effekte”.  Behandeling is simptomaties en ondersteunend.

 

INDENTIFIKASIE:

Baby VapoRub is ‘n sagte gladde wit deurskynende salf met ‘n lavental/roosmaryn reuk.

 

VOORLEGGING:

50 g HDPE Plasiese wit houer met ‘n wit HDPE plastiese toeskroef prop.

 

BERGINGSAANWYSINGS:

Stoor teen of benede 25° C in ‘n goed toe houer.

HOU BUITE BEREIK VAN KINDERS.

Registrasienommer:

TBD

There are no reviews yet Add your review
Send message
back to top